Reflections


Surving a brutal rape


"So dis mos Nou aand en die angs oorval my so baie het gebeur ek en my 2 seuns het TV gekyk dit het gereen Ek het iets gehoor en die volgende oomblik is 7 gewapende mans in die huis die een het Vir my seun gese julle dink Ek speel hy het die vuurwapen teen my kop gehou en hom gelaai Ek het my stem WEG geskrik hulle het ons vas gemaak en snaaks Gods geluk, my seuns het elk net n vuis in die gesig gekry Ek is met n yster oor die kop geslaan in die stilte hoor jy hoe drip die bloed op die vloer hulle het ons Vir 5 ure aangehou en my geslaan toe hul my losmaak en op die vloer Gooi het Ek geweet wat volgende gebeer Al 7 van hulle Ek het baie seer gekry en daarna het hul my weer vasgemaak en Ek het gebid en die Here gevra om my te help Ek het gevoel hoe Ek gaan uitpass van Al die bloed Ek het gebid en Vir die Here gevra om my Krag te gee hul is WEG Na 5 ure daai 5 ure het gevoel Soos n leeftyd Ek was van kop tot tone net bloed Ek sukkel om te slaap kry kwaai angs. "

M


Q&A

Q. When did it happen??

A. was 29 ste Julie 2020

Q. Did you get adequate help through the police and hospital staff??

A. hul het my net ondersoek en gese Ek het baie seer gekry Moes gereeld gaan Vir HIV toetse was negatief die polisie Nie veel hulp Nie

Q. After care for your children and you??

A. Geen after care

Q. What kept you sane in that insane time of your life.??

A. Ek het baie gebid

Q. Do you recognize trigger points that is prominent??

A. ja Ek doen Kan glad Nie wreede movies Kyk Nie as iemand skielik op my afkom of skrikmaa

Q. How do you cope today??

A. vanoggend KonEk Nie cope Nie nadat Ek met doc gepraat het het Ek beter gevoel

Q. Your children do they have panic attacks??

A. nee hul het Nie hul

Q. Nightmares?

A. die nagmerries is Al baie minder

Q. What would you have done differently??

A. as so iets gebeer Probeer kalm bly en Nie terug baklei Nie want as jy terug baklei kry jy seerder

Q. Were they caught??

A. ja Ek Moes hul gaan uitken

A. What will you tell a woman who is in your situation in that moment??

Q. Probeer kalm bly dis flippen moeilik en bid

Q. How hard is it for you to come forth and tell your story??

A. soms is dit moeilik baie moeilik soms praat Ek maklik daaroor

Q. What precautions are you taking consciously and sub consciously??

A. Ek het altyd peppers pray by my Al weet Ek jy skrik so Groot dat jy vergeet van die spray en Ek Kyk heeltyd om my rond en Ek sluit Al's die Kar Se deure huis Al's altyd toe


Tell me about Madelein before the rape and Madelein after the rape


Madelein voor aanval

was altyd opgewek vrolik en uit my pad gegaan Vir my medemens wou altyd tussen mense wees hoe Meer siele hoe Meer vreugde sy was baie sag geaard


Madelein Nou Na die aanval

Is eenkant Meng Nie graag nie sy is teruggetrokke en huil maklik. Meer as wat sy lag verkies Alleen wees behalwe in die aand sy is lusteloos maar sy baklei baie hard om haar vrouwees terug te kry en Probeer positief wees gaan moeilik maar sal Nie opgee nie


M's Story


By

Toni

Founder & Creator

The Shackz

083 651 3729

3 views0 comments

Recent Posts

See All

I am 25 years old and this is my story, I stayed with my family in a two bedroom house and I shared a bedroom with my parents my older siblings had the next room, I slept between my parents at night I

MOTHER VS DAUGHTER When i was born.....i shouldn't be here... but by the Grace of God i wad born....still dnt knw why i was chosen to be part of a mothers womb that was cruel all my life to me. She ha

MOTHER VS DAUGHTER This story is as real as can be. It was not edited this is the live of an grown woman still struggling with her demons past. And what is breaking my heart the more I get to deal wit