Brief aan my Moeder
Celebrating Woman
Brief aan my Moeder
Vir die kere wat ek nie Dankie gese het nie.
Vir die spesiale goed wat ma vir my gedoen het.
Wetend en onwetend.
Wil net se ek is Lief vir ma.
MA het altyd geluister al was u besig
Na My bang...
Na My hartseer...
My onderskraag en geleer, as alles te veel raak.
As ek party keer vergeet
Hoop ek ma sien die wardering op my gesig
MA beteken die wereld vir my
Baie dankie Ma
Louwrens
Posted by
Toni
The Shackz
Emotional Support Line
083 651 3729
065 741 3428